Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

LowCarb Brood & Ander Gebak

LYNSAAD KITSBROODJIE picture

LYNSAAD KITSBROODJIE

By ©️ Leanda C. Retief

60 ml (4 E) lynsaad meel
5 ml bakpoeier
knippie sout
30 ml (2 E) volroom melk
1 eier

Plaas al die bestanddele in ‘n mengbakkie en meng goed deur met ‘n dr…

Read More
TREFFER KITSBROODJIE (aka ERIK SE BROODJIE) picture

Toe my oudste glutenvry gegaan het, was dit ‘n permanente kopseer oor wat hy kan eet in plaas van brood, en wat ek kan insit skool toe. Ek het hierdi…

Read More
LOWCARB PANNEKOEK picture

LOWCARB PANNEKOEK

By ©️ Leanda C. Retief

Net omdat die weer so perfek is vir pannekoek in die Kaap, het ek besluit om hierdie oldie weer te gaan uitkrap... Ek het hierdie resep jare gelede b…

Read More
SPINASIE FETA & OLYF MUFFINS picture

SPINASIE FETA & OLYF MUFFINS

By ©️ Leanda C. Retief

100 g spinasie
4 eiers
60 g botter, gesmelt
60 ml water
knippie sout
40 g klapper meel
2 ml bakpoeier
25 g parmessaan, gerasper
25 g feta, gekrummel
45 g swar…

Read More
GRASUI-en-KAAS MUFFINS picture

GRASUI-en-KAAS MUFFINS

By ©️ Leanda C. Retief

4 eiers
60 g botter, gesmelt
60 ml water
30 g klapper meel
2 ml bakpoeier
1 ml sout
1 ml peper
25 g parmeessaan, gerasper
20 g gras uie, fyn gekap
35 g chedda…

Read More
KNOFFEL BOLLETJIES picture

KNOFFEL BOLLETJIES

By ©️ Leanda C. Retief

120 g amandel meel
100 g parmessaan, gerasper
30 g botter, gesmelt
1 eier, geklits
25 g mozzarella, gerasper
5 ml knoffel poeier
100 g knoffel-en-kruie bot…

Read More
GESONDE BROSBROOD picture

GESONDE BROSBROOD

By ©️ Leanda C. Retief

Dit is altyd 'n uitdaging om 'n lekker brosbrood resep te kry - brosbrood is ideaal om as tussen-in happie te eet of om saam met sop en paté te genie…

Read More
LYNSAAD BROODJIE picture

LYNSAAD BROODJIE

By ©️ Leanda C. Retief

LowCarb-brood kan baie duur wees om te bak of aan te koop, maar hierdie broodjie gebruik lynsaadmeel - wat aansienlik goedkoper is as die ander mele …

Read More
Showing items 13-20 of 20
Click here to contact us on WhatsApp