Min mense besef dit, maar mayonnaise is perfek vir 'n LowCarb Dieet. En tuisgemaakte mayonnaise is soveel lekkerder as winkel-mayonnaise, het baie mi…
Read MoreEn vir ingeval jy op soek was na 'n goeie braaisous/marinade... 'n Goeie braaisous is altyd 'n goeie resep om te hê. Hierdie een is laag in olie en e…
Read More🥘 GARAM MASALA
Garam Masala word dikwels gebruik in die plek van kerrie - dit gee 'n baie meer geurige kerrie as wat mens met gewone kerriepoeier kry.…
Pesto is baie veelsydig - en om jou eie te maak, beteken jy kan slegs die beste en gesondste bestanddele daarin gooi. Die positiewe ding is, maak een…
Read MoreDit is baie maklik om pesto self by die huis te maak. Hierdie is 'n baie lekker en eenvoudige reseppie. Maak die pesto in 'n "mortar & pestle" of…
Read MoreChakalaka 'n groot gunsteling by sommige mense, maar as gevolg van die hoë koolhidraat-inhoud van die meeste kommersiële chakalaka's is dit nie heelt…
Read More250 g tamatie pasta
125 ml water
60 ml wit asyn
2 ml fyn uie poeier
5 ml sout
1 ml gemengde speserye ("allspice")
1 ml fyn naeltjies
1 ml kaneel
1 ml fyn kno…
Suikervrye/LowCarb speserye en geurmiddels is dikwels problematies, want meeste hiervan bevat of suiker, of koolhidraat-vullers. Dit is maar altyd be…
Read More