Kort na LowCarb Maaltydplanne en Resepte Volume 1 verskyn het, kry ek 'n email van 'n dametjie wat vertel haar man is mal oor "potato bake" - hy wil …
Read More50 g botter
700 g kopkool
250 ml room
sout en peper na smaak
15-30 ml droë pietersielie
Smelt die botter in 'n groot kastrol. Was die kool en sny dit in d…
Eenvoudig en eenvoudig maklik! Jy kan die spek uitlaat as jy wil - dit maak nie enige verskil aan die Net Carb-inhoud van die gereg nie.
300 g spinasi…
Daar is heelwat resepte vir LowCarb Pampoenkoekies - hierdie is een van die maklikstes wat ek nog teegekom het. Hierdie een bevat klappermeel - pampo…
Read More30 ml olie
100 g uie, gekap
2 knoffelhuisies, fyngemaak
500 g spinasie, gewas en in repe gesny
180 ml room
60 ml mayonnaise
2 eiers
sout en varsgemaalde swa…
Rys word nie op 'n LowCarb Dieet toegelaat nie. Nou hoe gemaak as mens 'n lekker souserige bredie maak, of kerrie, of roerbraai of risotto? Mens maak…
Read More350 g blomkool
15 ml olyf olie
1 knoffelhuisie, fyn gemaak
15 g room kaas
25 g parmessaan, gerasper
knippie varsgemaalde swart peper
sout na smaak
Stoom die…
450 g gevriesde spinasie
100 g roomkaas (gegeur of ongegeur)
45 ml room
250 g cheddar, gerasper
Stoom die spinasie tot gaar en dreineer. Mikrogolf die ro…
300 g roomkaas, kamertemperatuur
6 eiers
60 ml suur room
sout en peper na smaak
600 g spinasie, gaargemaak en gedreineer
100 g cheddar, gerasper
150 g mozz…
250 g groot knopie sampioene, afgevee
300 g spinasie, gewas en drooggemaak
30 ml olie
100 g uie, fyn gekap
1 knoffelhuisie, fyngemaak
100 g mozzarella, ge…
'n LowCarb Kombuis-tweak van ‘n baie ou bekende resep. Bedien dit oor Kamma Rys, Tagliatelli of Kamma Kapok Aartappels. Dit is ook heerlik oor gebraa…
Read MoreLowCarb Resepte is maar geneig om aan die wit-geel-groen-vaal spektrum te wees - visueel gesproke nou. Rooikool is een van die ideale maniere om biet…
Read More