Heerlike alternatief vir onbyt - of tussen-in happie. dit kan selfs ingepak word kantoor toe.
1 eier, hardgekook en afgedop
30 g avokado
60 ml botter
15 …
Grondboontjiebotter op LowCarb is OK - ek weet nie almal stem daarmee saam nie, maar eerstens is grondboontjiebotter goedkoper as ander neutebotters …
Read MoreHierdie is so ‘n eenvoudige (en baie gewilde) resep, dat mens nie eintlik ‘n resep nodig het nie.
Vir variasie, gebruik enige van die volgende tipes k…
6 jalapeno-rissies
180 g roomkaas
50 g feta, gekrummel
12 repe streep spek
Voorverhit die oond tot 220°C. Verwyder die sade uit die rissies en laat dit i…
180 g cheddar, gerasper
180 g roomkaas
30 g klapper olie
5 ml knoffel poeier
2,5 ml droë dille
50 g pekanneute, gekap
15 ml droë pietersielie
Meng die chedd…