Vinnig en eenvoudig vir 'n weeksaand, of selfs vir ontbyt oor 'n naweek. Hierdie is een van my gunsteling quiches - soms sprinkel en ook bietjie gekr…
Read MoreLowCarbers is ongelooflik lief vir hulle biltong...
Die LowCarb Kombuis het in die verlede vir julle 'n treffer Biltong Sop en Biltong Slaai en Bilton…
250 g spek
4 eiers
250 ml room
125 ml water
5 ml droë tiemie
knippie wit peper
50 g mozzarella, gerasper
50 g cheddar, gerasper
Pak die spek op ‘n papi…
Read More💕 Valentynsdag 2024 Resepte - Ligte Etes
‘n Charcuterie Bord verwys basies na ‘n bord waarop allerhande lekkernye uitgepak word. Dit is ‘n spesifieke …
Hierdie is 'n resep wat ek uit 'n Wenresepte ge-tweak het om op 'n LowCarb Dieet te geniet. Dit was so deksels lekker met regte spaghetti, maar met K…
Read More250 g boerewors
15 g botter
100 g uie, fyn gekap
100 g soetrissies, in repies gesny
4 eiers
250 ml room
125 ml water
5 ml droë tiemie
knippie wit peper
80 g c…
Hashbrowns is basies 'n groentekoekie wat tradisioneel van aartappel gemaak en vir ontbyt geëet word, maar omdat aartappels nie Lowcarbtoelaatbaar is…
Read More300 g spinasie, gaar gestoom en fyn gekap
50 g uie, fyn gekap
50 g feta, gekrummel
3 eiers
250 ml room
Meng die spinasie en ui saam. Klits die room en eie…
Onder 1g Net Carbs Per Porsie
Een van die heerlike resepte uit LowCarb Skokterapie.
Hierdie tertjes is een van die LowCarb Kombuis se gewildste resepte…
Wat 'n heerlike ete vir 'n besige weeksaand of oor 'n naweek! Die pizza kry 'n interessante basis van maalvleis - en saam met die toppings is dit abs…
Read More'n Klassieke gunsteling - geskik vir LowCarbers. Hierdie is 'n baie basiese resep - jy kan ander LowCarb-toelaatbare vleis en/of groente bysit.
700 g …
Een van my gunsteling vinnige en maklike etes! Hoe meer kaas, hoe lekkerder smelt die broodjie!
Ons maak eerste die Broodjie:
45 ml (3 E) amandel meel
1…