❤️ Hieronder volg 'n indeks van al die LowCarb SLAAI Resepte op ons webwerf, plus die skakels:
LowCarb LAGIESLAAI
https://www.lowcarbkombuis.co.za/post…
Pragtige, kleurvolle slaai vir 'n spesiale geleentheid. Die ding van 'n Laagslaai is dat mens die slaai moet kan sien, maak dit dus in 'n mooi deursk…
Read More300 g kool, fyn gesny
100 g wortels, fyngerasper
50 g koljander, vars
100 g uie, fyn gekap
1 jalapeno rissie, fyn gekap
45 ml lemmetjie sap
5 ml rooipeper,…
1 groot komkommer
200 g kersie tamaties, in die helfte gesny
100 g ui, in ringe gesny
½ groen, rooi en geel soetrissie, in repe gesny
1 wortel, in repe g…
Hierdie slaai gaan een van jou groot gunstelinge word. (Ek hou daarvan om extra lean maalvleis vir hierdie slaai te gebruik, want dit word nie so vet…
Read More15 ml gelatien, ongegeur
60 ml warm water
250 g komkommer
125 ml mayonnaise
250 g roomkaas, gegeur of ongegeur
60 ml room
50 g dill agurkies, gerasper
Los d…
Ek maak graag slaaie met aarbeie en avokadopeer-variasies. Dit lyk vir my mooi, en die kombinasie is heerlik. Hierdie spesifieke slaai gaan saam met …
Read MoreErtjies word nie gewoonlik op 'n LowCarb Dieet toegelaat nie - dit is iets wat eers later in die Dieet bygevoeg kan word. Maar die hoeveelheid ertjie…
Read More60 ml suur room
30 ml mayonnaise
50 g dill agurkies
200 g hoenderborsies, gaar en in blokkies gesny
30 g rooi soetrissie, gekap
30 g seldery, fyn gekap
20 …
Kerrie, borrie en mosterd gee 'n geel kleurtjie aan hierdie slaai, en saam met die agurkies 'n baie lekker smaak.
300 g blomkool, in stukkies gesny
3 e…
Ek het grootgeword met hierdie slaai in die huis - as dit warm is, was my ma baie lief daarvoor om dit te maak. Ek het dit decarb en in plaas van gew…
Read MoreSekerlik een van die bekendste en gewildste slaairesepte wat daar is. Ek gebruik gewoonlik rooi uie vir slaaie - dit is effens soeter as wit uie en g…
Read More