Hoender en spek is so 'n heerlike kombinasie - en hierdie slaai is een van my gunstelinge vir die somer. (Ek gebruik graag die gemengde pakke slaaibl…
Read More‘n LowCarb weergawe van ‘n groot gunsteling!
500 g broccoli, gewas
250 g spek
100 g uie, fyn gekap
375 ml mayonnaise
15 ml xylitol, of versoeter na smaak
1…
Sien hoe ongelooflik lekker lyk hierdie verspot-eenvoudige slaai - net omdat dit anders voorgesit word as normaalweg? Ek sê altyd "Speel gerus met jo…
Read More500 g blomkool
250 ml mayonnaise
6 peppadews, fyn gekap
1 ui, fyn gekap
125 g spek stukkies, bros gebraai
2 eiers, hardgekook en afgedop
4 dill agurkies, i…
Die sesam olie in hierdie slaai is dra by tot die geur en smaak van die slaai - indien jy nie sesam olie het nie, kan jy dit met enige ander olie ver…
Read MoreDie mooi van hierdie slaai is dat al die slaaibestanddele in klein blokkies opgekap moet word en dan deurgemeng word sodat die kleure kan meng. Dit l…
Read More125 ml balsamiese asyn
200 g murgpamoentjies
30 ml olie
100 g rooi uie, in ringe gesny
1 knoffelhuisie, fyngemaak
50 g rooi soetrissies, in repe gesny
50 g…
'n Eenvoudige Tuna Slaai, opgedress met 'n Griekse Slaai-geurtjie. Hierdie is een van my gunsteling slaaie in die somer - die olywe en feta gaan baie…
Read More50 g groen soetrissies, fyn gekap
50 g rooi soetrissies, fyn gekap
30 g uie, fyn gekap
30 g dill agurkies, fyngekap
50 g gerookte hoender, fyn gekap
50 g …
250 g kool
150 g rooi kool
50 g wortel, gerasper
50 g groen soetrissie, gekap
75 g uie, fyn gekap
125 ml mayonnaise
15 ml xylitol/erythritol, of versoeter …
Hierdie is die ideale ligte middagete. Jy kan die garnale met tuna ook vervang indien jy wil.
500 g skoongemaakte garnale
15 ml botter
15 ml suurlemoens…
200 g baba spinasie blare
100 g avokado
100 g gouda
4 eiers, hardgekook en afgedop
25 g rooi uie, gekerf
Was die baba spinasie blare en maak dit dee…
Read More