Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

LowCarb Vleisgeregte - VARK

VARK TJOPS MET MOSTERD SOUS picture

VARK TJOPS MET MOSTERD SOUS

By ©️ Leanda C. Retief

45 ml olie
4 varktjops (750 g in totaal)
sout en varsgemaalde swart peper
100 g uie, fyn gekap
125 ml droë rooi wyn
30 ml room
15 ml Dijon mosterd

Verhit 30…

Read More
SPEKGEDRAAIDE VARK-FILET picture

SPEKGEDRAAIDE VARK-FILET

By ©️ Leanda C. Retief

Daar is net een ding lekkerder as ‘n lekker sappige varkfilet– en dit is ‘n lekker sappige varkfilet wat in spek toegedraai is. Varkfilet is ook beke…

Read More
LéANDA SE LOWCARB GAMMON picture

LéANDA SE LOWCARB GAMMON

By ©️ Leanda C. Retief

Ek en die kids is almal baie lief vir gammon - en gelukkig maak gevriesde gammon dit moontlik om regdeur die jaar hierdie heerlike stukkie vleis te e…

Read More
GEVULDE VARKTJOPS picture

GEVULDE VARKTJOPS

By Leanda Retief

5 dik varktjops
125 ml room kaas
10 ml droë pietersielie
15 ml suurlemoen sap
120 g amandel meel
5 ml knoffel poeier
5 ml uie poeier
2 eiers

Voorvehit die oo…

Read More
OOSTERSE VARKTJOPS picture

OOSTERSE VARKTJOPS

By Leanda Retief

90 ml soja sous
15 ml braaivleis speserye
5 ml peper
10 ml sesam olie
10 ml lemmetjiesap
6 knoffelhuisies, fyngemaak
6 vark tjops (+/-100g elk)

Meng die soj…

Read More
KOFFIE-VARKTJOPS picture

KOFFIE-VARKTJOPS

By ©️ Leanda C. Retief

Koffie en vark is regtig 'n heerlike kombinasie, en hierdie tjops is werklik iets besonders. Die sous maak ook 'n lekker basis vir enige iets van roe…

Read More
SUURLEMOEN VARKTJOPS picture

SUURLEMOEN VARKTJOPS

By ©️ Leanda C. Retief

5 ml knoffel poeier
2,5 ml droë basiliekruid
2,5 ml droë origanum
2,5 ml varsgekapte pietersielie
1 ml sout
1 ml droë roosmaryn
2 varktjops (180 g elk)
5 ml…

Read More
SPEKGEDRAAIDE VARKTJOPS picture

SPEKGEDRAAIDE VARKTJOPS

By ©️ Leanda C. Retief

200 g streep spek
6 vartjops/varknek, ontbeen (100g elk)

Voorverhit die oond tot 180°C en voer ‘n bakplaat met bakpapier uit. Plaas die tjops op ‘n bro…

Read More
VARK TJOPS MET GEKARAMELISEERDE UIE picture

VARK TJOPS MET GEKARAMELISEERDE UIE

By ©️ Leanda C. Retief

30 g botter
100 g streep spek, fyn gekap
250 g uie, in ringetjies gesny
sout en peper na smaak
4 varktjops (ongeveer 100 g elk)
100 ml hoender aftreksel
60…

Read More
Click here to contact us on WhatsApp