Hierdie is 'n tweak van 'n baie lekker tunaresep wat ek al vir baie jare maak. Die oorspronklike resep vra vir witrys, maar ons vervang dit met blomk…
Read MoreHierdie gewilde resep het in 2014 sy verskyning op Die LowCarb Kombuis se blad gemaak, en is later in Skokterapie opgeneem - wat bewys dat mens baie …
Read More15 ml olie
50 g uie, fyn gekap
120 g gerookte salm, gevlok
sout en peper na smaak
10 ml vars pietersielie, fyn gekap
8 eiers
60 ml room
90 g roomkaas, sagge…
Moeg van opgestoomde stokvis? Probeer hierdie resep. Dis heerlik. Ek dink nie jy sal ooit weer "vervelige stokvis" op 'n ander manier as hierdie wil …
Read More200 g kalamari steaks
15 g botter
Droog die kalamari met kombuispapier af en geur na smaak met sout, peper, vis speserye en droe pietersielie. Smelt di…
Jy kan tegnies enige vis vir hierdie resep gebruik - ek het dit al met stokvis, snoek en salm probeer. Die kombinasie borrie en mosterd mag dalk vree…
Read MoreHierdie was een van die gunsteling geregte wat my ma gemaak het toe ons grootgeword het - ek het dit getweak vir LowCarb en dit is net so lekker!
750 …
500 g skelvis
30 g botter
250 g sampioene, in skyfies gesny
250 ml room
50 g cheddar kaas, gerasper
As jy gevriesde skelvis gebruik, pak dit in ‘n gesmeer…
Kerrievis is tradisie rondom Paasfees. LowCarb Kerrievis se vis word nie in beslag of meel gebak nie, en dit kry ook nie suiker in nie. Hierdie resep…
Read MoreVis smaak net soveel beter met krummels om. Maar dis nie onmoontlik nie op ‘n LowCarb Dieet nie. Probeer gerus hierdie resep volgende keer as jy lus …
Read More50 g seldery, fyn gekap
200 g gerookte snoek, in stukkies gesny
100 g avokado, in klein blokkies gesny
30 ml mayonnaise
30 ml suurlemoen sap
versoeter, so…