Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

LowCarb Vleisgeregte - SKAAP/LAM

LAMSBREDIE picture

LAMSBREDIE

By Leanda Retief

1 kg lamsvleis, in klein blokkies gesny
100 g uie, fyn gekap
3 knoffelhuisies, fyn gemaak
8 roma tamaties, gehalveer
100 g murgpamoentjies
60 ml asyn
45 ml…

Read More
GEURIGE LAMSTJOPS picture

GEURIGE LAMSTJOPS

By ©️ Leanda C. Retief

15 ml matige kerriepoeier
knippie rooipeper, opsioneel
5 ml droë origanum
5 ml droë roosmaryn
5 ml sout
2,5 ml varsgemaalde swart peper
60 ml olyfolie
8 lam…

Read More
SKAAPBOUD MET SPEK EN ROOSMARYN picture

SKAAPBOUD MET SPEK EN ROOSMARYN

By ©️ Leanda C. Retief

2 kg skaapboud (ongeveer)
100 g spekstukkies
vars roosmaryn

Voorverhit die oond tot 100°C. Neem so 'n eetlepel growwe sout en vryf die boud goed daarmee…

Read More
KERRIE SKAAPTJOPS picture

KERRIE SKAAPTJOPS

By ©️ Leanda C. Retief

‘n Effense twist op kerrievis—vir diegene wat eerder skaap as vis wil eet oor Paasfees. Die ideale tjoppies vir ‘n braai saam met familie.

15-30 ml ma…

Read More
LAMSKERRIE picture

LAMSKERRIE

By ©️ Leanda C. Retief

15 ml olie
15 g botter 
1 kg lamsvleis, in blokkies gesny
200 g ui, gekap
2 knoffelhuisies, fyngemaak
2,5 ml droë gemmer
30 ml kerriepoeier
1 liter hoe…

Read More
Click here to contact us on WhatsApp