50 ml cream
75 ml water
50 g gevriesde aarbeie
5 ml lemmetjie sap
2 ml vanilla geursel
versoeter na smaak (opsioneel)
ys
Plaas al die bestanddele in 'n smoothie maker (of versapper of NutriBullet) en verwerk tot glad en romerig. Bedien dadelik.
1 Porsie * Per Porsie * Net Carbs 5.5g