Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

DELI SLAAI

By Leanda Retief
DELI SLAAI picture

50 g groen soetrissies, fyn gekap
50 g rooi soetrissies, fyn gekap
30 g uie, fyn gekap
30 g dill agurkies, fyngekap
50 g gerookte hoender, fyn gekap
50 g gekookte ham, fyn gekap
50 g salami, fyn gekap
50 g cheddar, in blokkies gesny
125 ml mayonnaise
30 ml room
15 ml xylitol, of versoeter na smaak
sout en varsgemaalde swart peper na smaak

Meng die soetrissies, uie, agurkies, vleis en slaai saam in ‘n mengbak. Roer die mayonnaise en room by, voeg die versoeter by en geur na smaak. Roer die mayonnaise by die slaai in en verkoel voor opdiening.
4 Porsies * Per Porsie * Net Carbs 1.9g

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp