Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

JALAPENO-en-SPEK POPPERS

By ©️ Leanda C. Retief
JALAPENO-en-SPEK POPPERS picture

6 jalapeno-rissies
180 g roomkaas
50 g feta, gekrummel
12 repe streep spek

Voorverhit die oond tot 220°C. Verwyder die sade uit die rissies en laat dit in water week vir ongeveer 'n halfuur. Meng die roomkaas en feta, en stop die rissies met die mengsel. Draai elke rissie toe in twee repe spek en gebruik ’n nat tandestokkie om dit vas te steek. Pak op ’n bakplaat en rooster vir 15-20 minute.
6 Porsies * Per Porsie * Net Carbs 2.9g

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp