Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

KALAMARI STEAKS

By Leanda Retief
KALAMARI STEAKS picture

200 g kalamari steaks
15 g botter

Droog die kalamari met kombuispapier af en geur na smaak met sout, peper, vis speserye en droe pietersielie. Smelt die botter in ‘n braaipan en braai die kalamari vir 2-3 minute aan elke kant tot gaar. Bedien dadelik.

Nota: Kalamari Steaks kan met enige wit vis vervang word.
4 Porsies * Per Porsie * Net Carbs 0.4g

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp