Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

KLAPPER ONTBYTPAP

By ©️ Leanda C. Retief
KLAPPER ONTBYTPAP picture

15 g botter
1 eier
15 ml klapper meel
2 ml psyllium husk poeier
60 ml (klapper) room
knippie sout

Meng al die bestanddele saam in 'n klein kastrolletjie. Verhit oor lae hitte en roer tot die pap dik en romerig is. Bedien warm. (Jy kan dit met room, bessies en/of versoeter of LowCarb Stroop opdien, indien verkies. Dit is nie by die voedingsanalise ingesluit nie.)
1 Porsie * Per Porsie * Net Carbs 3.0g

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp