Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

KLASSIEKE YSTEE

By Leanda Retief
KLASSIEKE YSTEE picture

500 ml kookwater

5 Rooibos teesakkies

60 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak

1,5 liter koue water

1 suurlemoen

Gooi die kookwater oor die teesakkies en laat dit staan om te trek vir 5-10 minute. Verwyder die teesakkies en voeg die versoeter by. Roer tot opgelos. Gooi die tee uit in ‘n beker en roer die koue water by. Voeg suurlemoen sap by, indien verkies. Bedien met baie ys en skyfies suurlemoen.

8 Porsies  Per Porsie * Net Carbs 0.2g

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp