Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

LowCarb SJOKOLADE SKONS

By ©️ Leanda C. Retief
LowCarb SJOKOLADE SKONS picture

150 g amandel meel
1 ml sout
10 ml bakpoeier
2 eiers
80 ml suur room
60 ml gesmelte botter
100 g suikervrye sjokolade, fyn gekap

Voorverhit die oond tot 200°C. Spuit ‘n patty pan pan met kleefwerende middel. Meng die amandel meel, sout en bakpoeier saam in ‘n mengbak. Meng nou die eiers, room en botter saam. Meng dit by die droë bestanddele in en vou die sjokolade ook in. Skep ongeveer 2 eetlepels van die beslag in elke holte. Bak vir 10-15 minute tot goudbruin en gaar.
12 Porsies * Per Porsie * Net Carbs 4.4g

 

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp