750 ml mango & lemoen suikervrye koeldrank
3 liter soda water
750 ml droë wit vonkelwyn
Meng die Slimsy, soda water en vonkelwyn saam in ‘n ponsbak. Gooi paar lemoen/suurlemoenskyfies bo-op vir versiering. Bedien yskous, verkieslik oor ys.
15 Porsies * Per Porsie * Net Carbs 1.0g