Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

ONTBYT POEDING

By ©️ Leanda C. Retief
ONTBYT POEDING picture

75 g roomkaas
1 eier
45 ml room
10 g lynsaad meel
kunsmatige versoeter na smaak (of LowCarb Stroop*)

Meng die roomkaas, eier en room saam in ‘n klein kastrolletjie en verhit oor medium hitte. Roerkook die mengsel tot dit glad en dik is. Roer die lynsaad daarby in asook die stroop na smaak. Sprinkel kaneel bo-oor indien verkies.
1 Porsie * Per Porsie * Net Carbs 5.2g

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp