Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

ONTBYT WRAP

By Leanda Retief
ONTBYT WRAP picture

2 eiers
30 g cheddar, gerasper
15 ml room
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
groot slaaiblaar

Verhit bietjie olie/botter in 'n braaipan en breek die eiers daarby in. Voeg die cheddar en room by. Roer tot die eiers gaar is. Geur met sout en peper na smaak. Skep die roereiers op ‘n slaaiblaar. Vou die slaaiblar om die eier en bedien dadelik.
1 Porsie * Per Porsie * Net Carbs 2.2g

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp