4 rooibos tee sakkies
2 pepperment tee sakkies
2 liter kookwater
45 ml versoeter, of na smaak
Gooi die kookwater oor die teesakkies en laat trek vir 5 minute. Laat afkoel en versoet na smaak. Gooi in ‘n glasbeker of –bottel uit en bêre in die yskas tot opdiening. Bedien oor ysblokkies.
8 Porsies * Per Porsie * Net Carbs 0g