Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

PERI-PERI HOENDERLEWERTJIES

By Leanda Retief
PERI-PERI HOENDERLEWERTJIES picture

15 ml olie
100 g uie, fyn gekap
500 g hoender lewertjies, in stukkies gesny
15 ml rissie vlokkies, of na smaak
1 ml rooipeper, of na smaak
100 ml room

Verhit die olie in ‘n groot braaipan en soteer die uie tot sag en gaar. Voeg die hoender lewertjies by en braai vir 5 minute. Voeg die rissie vlokkies by, geur na smaak, voeg die rooipeper en room by en prut oor lae hitte vir sowat 10 minute. Bedien warm.
4 Porsies * Per Porsie * Net Carbs 3.9g

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp