20 hoender vlerkies
45 ml olie
50 g uie, gerasper
1 knoffelhuisie, fyngemaak
60 ml lemmetjie sap
15 ml rissie poeier
10 ml fyn komyn
sout en peper na smaak
Meng die olie, uie, knoffel, lemmetjie sap, rissie poeier, komyn, sout en peper saam in 'n groot ziploc-sakkie. Plaas die hoender in die sakkie en skud sodat dit met die marinade bedek word. Marineer in die yskas vir 1 uur. Lugbraaii teen 200°C vir 8-10 minute, draai die vlerkies om en braai vir ‘n verdere 5-8 minute, of tot gaar - verf gereeld met die marinade.
5 Porsies * Per Porsie * Net Carbs 0.7g
Die LowCarb Kombuis het nou 'n Whatsapp-Katalogus vir alle Gratis Materiaal, Resepteboeke, Spyskaarte/Menus en Vervaardigde Produkte! Volg die link en gaan loer bietjie:
https://wa.me/c/27615180246