Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

ROOI YSTEE

By Leanda Retief
ROOI YSTEE picture

3 sakkies rooibos tee
250 ml kookwater
45 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
60 ml suurlemoen sap
750 ml koue water
4 skyfies suurlemoen
2 vars ment takkies
rooi voedselkleursel
ysblokkies

Plaas die rooibostee in ‘n 1,5 liter glas- of plastiekbeker. Gooi die kookwater oor die sakkies en laat trek vir 10 minute. Verwyder die sakkies en roer die versoeter en suurle-moensap by. Kleur die tee met rooi voedsekleursel tot ‘n helder rooi. Gooi die suurlemoenskyfies en ment takkies by en roer deur. Gooi die ysblokkies net voor opdiening by.
4 Porsies * Per Porsies * Net Carbs 0g

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp