Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

RUM BALLETJIES

By ©️ Leanda C. Retief
RUM BALLETJIES picture

75 g haselneut botter
25 g klapper olie
40 g klapper
15 ml onversoete kakao
35 g chia saa
30 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
5 ml kaneel
5 ml klapper meel
 

Plaas al die bestanddele in ‘n voedselverwerker en verwerk tot glad. Rol 12 balletjies uit die mengsel. Rol elke balletjie in ekstra klappper en plaas in die yskas tot opdiening. (Bedien elke balletjie in 'n klein kolwyntjiepapiertjie.)

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp