125 ml room
100 g suikervrye sjokolade, fyn gekap
60 ml xylitol-versiersuiker
Plaas die room en sjkokolade in 'n glasbak en verhit op medium in die mikrogolf tot die sjokolade gesmelt is - roer gereeld. Roer die versiersuiker by die mengsel in, laat dit effens afkoel voor gebruik. Gooi die ganache oor die koek.
Opsioneel: Vou 50g heel neute (pekanneut, haselneut) by die ganache in.
Genoeg vir 1 koeklaag of ‘n ringkoek.
Hele Resep * Net Carbs 39.3g