Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

SJOKOLADE PLAATKOEKIES

By ©️ Leanda C. Retief
SJOKOLADE PLAATKOEKIES picture

2 eiers
80 ml room
5 ml vanilla geursel
150 g amandel meel
2 ml bakpoeier
knippie sout
75 g suikervrye sjokolade, fyn gekap

Plaas die eiers, room, vanilla, meel, bakpoeier en sout in ‘n voedselverwerker en verwerk tot glad. Vou die sjokolade hierby in. Verhit olie in ‘n braaipan en gooi ¼ koppie van die beslag in die olie. Bak tot dit goudbruin om die randte is en geset aan die onderkant. Draai versigtig om en braai tot goudbruin aan die ander kant.
6 Porsies * Per Porsie * Net Carbs 6.9g

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp