Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

SOETSUUR-HOENDERLEWERS

By Leanda Retief
SOETSUUR-HOENDERLEWERS picture

500 g hoenderlewers, skoongemaak
30 ml botter
150 g uie, gekap
150 g groen soetrissie (of meng geel, rooi en groen)

Soetsuur Sous:
125 ml xylitol/eryrthritol, of versoeter na smaak
125 ml asyn
60 ml suikervrye tamatiesous (of LowCarb Tamatiesous)
5 ml knoffelsout
 

Braai die hoenderlewers vooraf, indien verkies. Verhit die olie in 'n kastrol en soteer die knoffel, uie en soetrissies daarin tot sag. Meng die versoeter, asyn, tamatiesous en knoffelsout saam en gooi dit oor die uiemengsel. Voeg die hoenderlewers by roerbraai tot deurwarm. Bedien warm.
6 Porsies * Per Porsie * Net Carbs 5.1g

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp