Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

STEAK-en-SOETRISSIE KASSEROL

By Leanda Retief
STEAK-en-SOETRISSIE KASSEROL picture

1 kg tenderised steak
200 g uie, in ringe gesny
250 g sampioene, in repe gesny
100 g rooi soetrissie, in repe gesny
100 g rooi soetrissie, in repe gesny
250 ml room
125 ml droë rooi wyn

Pak die steak op ‘n broodplank en geur met sout en peper. Kap dit aan weerskante effens platter met ‘n vleis-hamer. Pak ‘n laag steak in ‘n oondbak met ‘n deksel, en sprinklel ‘n laag uie, sampioene en soetrissies bo-oor. Pak nog ‘n laag steak bo-oor, gevolg deur die res van die groente. Meng die room en wyn saam en gooi oor die steak. Bedek en bak in die oond teen 160 grade vir 3 ure. Bedien warm.
6 Porsies * Per Porsie * Net Carbs 1.6g

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp