Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

SUURLEMOEN VARKTJOPS

By ©️ Leanda C. Retief
SUURLEMOEN VARKTJOPS picture

5 ml knoffel poeier
2,5 ml droë basiliekruid
2,5 ml droë origanum
2,5 ml varsgekapte pietersielie
1 ml sout
1 ml droë roosmaryn
2 varktjops (180 g elk)
5 ml olyf olie
1 knoffelhuise, fyngekap
15 ml suurlemoen sap

Meng die knoffel poeier, basiliekruid, origanum, pietersielie en sout saam. Vryf dit aan albei kante van die varktjops in. Verhit die olie in 'n braaipan oor medium hitte en voeg die knoffel by. Braai die varktjops aan albei kante tot gaar. Sprinkel die suurlemoensap bo-oor. Bedien warm.
30 Porsies * Per Porsie * Net Carbs 0.5g

Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp