LowCarb vir Mamma (2020) bevat 'n nuwe en heerlike versameling resepte wat ideaal is om op Moedersag saam met jou mamma/vrou/gesin te geniet.
LowCarb Resepteblaaie:
* bevat 4-8 Resepte, elkeen met voedselanalise
* is A4 grootte
* kan maklik geprint en in 'n flipfile bewaar word
* volkleurfoto's