Wintersgroente gee 'n paar nuwe en unieke LowCarb Groenteresepte - spesiaal vir die koeler dae wat nou op pad is.
LowCarb Resepteblaaie:
* bevat 4-8 Resepte, elkeen met voedselanalise
* is A4 grootte
* kan maklik geprint en in 'n flipfile bewaar word
* volkleurfoto's