LowCarb Valentynsdag (2024) bevat 'n nuwe en heerlike versameling resepte wat ideaal is om op Valentynsdag saam met iemand spesiaal te geniet.
LowCarb Resepteblaaie:
* bevat 4-8 Resepte, elkeen met voedselanalise
* is A4 grootte
* kan maklik geprint en in 'n flipfile bewaar word
* volkleurfoto's