Jy het reg gelees!
Jy het nou die geleentheid om TIEN van die LowCarb Kombuis se VOLLEDIGE Resepteboeke aan te koop vir SLEGS R200.
Tussen hierdie tien LowCarb Resepteboeke kry jy waardevolle en belangrike LowCarb inligting, en meer as 2 500 LowCarb Resepte - elkeen met 'n uitgewerkte voedingsanalise! ELKE resepteboek se prys wissel van R120-R350 - beter waarde vir geld sal jy nie vind nie, en dit is ideaal vir beginners of mense wat nie R100e wil spandeer op 'n dieet wat hulle nie seker is gaan werk nie. Of net vir as jy baie LowCarb ete-idees wil aankoop vir min geld. (En dis ook die ideale geskenk vir iemand spesiaal!
MAAR, as gevolg van hierdie pryse, is hierdie aanbod slegs geldig vir EEN DAG, tot en met Donderdg, 27 Junie 2024 en dit sal nie weer herhaal word nie. Gebruik dus nou die geleentheid om hierdie uitstekende versameling LowCarb Resepteboeke vir spotgoedkoop aan te koop - bestel sommer vandag nog om teleurstelling te voorkom!
10 LowCarb Resepte eBoek Bondel
SLEGS R200
Hierdie bondel sluit in:
LowCarb Maaltydplanne en Resepte Volume 1 (Jy spaar R275)
6 Weke se Maaltydplanne/Menu's met 200+ Resepte.
LowCarb Maaltydplanne en Resepte Volume 2 (Jy spaar R275)
6 Weke se Maaltydplanne/Menu's met 200+ Resepte.
5 Jaar van die LowCarb Kombuis (Jy spaar R250)
Al die LowCarb Resepte wat die laaste 5 jaar op Die LowCarb Kombuis se Facebookblad verskyn het. Bevat meer as 700 Resepte!
500 LowCarb Resepte (Jy spaar R250)
Hierdie is 'n versameling van die beste, vinnigste en bekostigbaarste LowCarb Resepte - met 500 Resepte!
LowCarb Soetgoed - Klein Koekies (Jy spaar R150)
LowCarb Soetgoed - Nageregte (Jy spaar R150)
Die Soetgoedboeke bestaan uit al die inligting oor LowCarb-bestanddele plus wenke en 'n versameling Resepte.
LowCarb Groenteboek - Blomkool (Jy spaar R150)
LowCarb Groenteboek - Spinasie (Jy spaar R150)
Die Groenteboeke bevat al die inligting wat jy nodig het oor die spesifieke groentesoort, asook wenke en 'n versameling Resepte.
28 Dae LowCarb Spyskaarte en Resepte (Jy spaar R250)
Oorspronklik uitgegee as deel van die LowCarb Leefstyl Klub - nou in boekvorm beskikbaar.
LowCarb Leefstyl Klub - 100 Beste Facebook Resepte (Jy spaar R250)
Oorspronklik uitgegee as deel van die LowCarb Leefstyl Klub - nou in boekvorm beskikbaar.