Die beskikbare Randrekkerboekies is:
#1 Winter Sop ('n versameling van die maklikste en goedkoopste sop-resepte vir winter)
#2 Kerrie en Bredie (van bredies, tot kerrie en tuisgemaakte kerriemengsels)
#3 Warm Poedings (die beste gebakte LowCarb poedings, spesiaal vir winter)
#4 Beesvleis Resepte (van steak tot maalvleis, van bredies tot wors - hier is goeie idees vir beesvleis)
#5 Hoender Resepte (alles wat jy met hoender kan maak, en meer!)
#6 Mikro-Maklike Resepte ('n versameling van die beste mikrogolf-vriendelike resepte, vinnig en maklik!)
#7 Lugbraaier/AirFryer Resepte ('n versameling van die beste lugbraaierresepte, vinnig en maklik!)
#8 Brood en Ander Gebak (broodjies, kitsbroodjies, broodrolletjies, pannekoek en plaatkoekies)
#9 LowCarb Pasta (van groente/spiralized pasta, tot "regte" pasta resepte, en 'n versameling souse)
#10 LowCarb Vis en Seekos (die goedkoopste en maklikste resepte vir vis en seekos)
#11 - Groente Bygeregte (hier vind jy groenteresepte om saam met 'n hoofmaal van vis/vleis te gaan)
#12 - Geregte met Eiers (hierdie boekie bevat resepte met eiers as hoof-bestanddeel, nog steeds 'n goedkoop bron van proteien)
#13 - Somer Slaaie ('n versameling maklike en goedkoop slaaie, vir bykosse en volledige etes)
#14 - Koue Poedings (die heerlikste poedings vir somer, soos jellie, roomys en souse om bo-oor te gooi!)
#15 - Smoothies en Drinkgoed (heerlike lae koolhidraat-resepte vir smoothies, asook koeldrank en warm drankies)
#16 - Braai Treffers (van vleis tot bykosse, slaaie en treffer nageregte)
#17 - LowCarb Teepartytjie (met Resepte vir Koek, Terte, Kolwyntjies, Muffins, etc.)
#18 - Happies (met lyste van geskikte LowCarb Happies en resepte)
#19 - Vark en Bacon (want bacon is maar net ons stapelvoedsel!)
#20 - LowCarb Feeste (met resepte vir Kersfees, Nuwejaar en Paasfees)
#21 - Souse en Speserye (van jou eie speserymengsels tot blatjang, tamatiesous en mayo)
#22 - Eierloos LowCarb (vir almal wat van tyd tot tyd gatvol raak van eiers)
#23 - Soet Gebak (groot koeke, kolwyntjies, muffins en terte)
#24 - Neute en Sade (met beskuit, stafies, granola's en gegeurde neute en trail mixes)
#25 - Onder 3g Net Carbs (want soms moet mens die carbs baie laag hou, en hierdie boekie is vir daardie tye)
#26 - Suid-Afrikaanse Gunstelinge - met alles van bobotie tot gemmerbier
#27 - 30 Dae Spyskaart en Resepte.