Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
3️⃣6️⃣5️⃣ LowCarb AANDETES VIR 'N JAAR On Sale

3️⃣6️⃣5️⃣ LowCarb AANDETES VIR 'N JAAR

R 250 Sale R 365

Die LowCarb Kombuis is exceptionally trots om bekend te stel...
Een van ons grootste projekte nog ooit!
En ek glo een wat julle sal LOVE...
3️⃣6️⃣5️⃣ LowCarb AANDETES VIR 'N JAAR
Maklike en Bekostigbare Hoofgeregte en Bygeregte vir 365 Dae

Is jy een van daardie mense wat net nooit weet wat om vir aandete te maak nie?
En as jy weet dis gebraaide tjops, dan weet  jy nie wat daarby nie?
Wel, ek is een van hulle - en daarom is LowCarb Aandetes vir 'n Jaar een van Die LowCarb Kombuis se grootste projekte nog! Hoofgeregte PLUS Bygeregte vir EEN JAAR! 

Dit beteken 365 idees/resepte vir Hoofgeregte (met vleis, vis en vegetaries), plus al die Resepte wat saam met dit gaan.
Die Aandetes en Bygeregte is uitruilbaar, so jy kan self 'n ete vervang as daar dalk iets is wat jy nie eet nie.
Voorsiening word gemaak vir Braai-Aande, asook ligte aandetes.
Net Carbs van alle etes word verskaf, wat jou in staat stel om te sien hoeveel koolhidrate jy vir die res van die dag oorhet.
Hierdie boek is ideaal vir verslankers en diabete.
Resepte is gekies met bestanddele wat maklik bekombaar en bekostigbaar is.
Alle Resepte is blitsvinnig om te maak, met maklik-beskikbare bestanddele.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp