Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
3️⃣6️⃣5️⃣ LowCarb ONTBYT VIR 'N JAAR On Sale
3️⃣6️⃣5️⃣ LowCarb ONTBYT VIR 'N JAAR
3️⃣6️⃣5️⃣ LowCarb ONTBYT VIR 'N JAAR
3️⃣6️⃣5️⃣ LowCarb ONTBYT VIR 'N JAAR

3️⃣6️⃣5️⃣ LowCarb ONTBYT VIR 'N JAAR

R 250 Sale R 365

Die LowCarb Kombuis is exceptionally trots om bekend te stel...
Een van ons grootste projekte nog ooit!
En ek glo een wat julle sal LOVE...
3️⃣6️⃣5️⃣ LowCarbONTBYT VIR 'N JAAR
Maklike en Bekostigbare ONTBYTGEREGTE vir 365 Dae

Is jy een van daardie mense wat net nooit weet wat om vir ontbyt te maak nie?
Of dink dat LowCarbers net eiers vir ontbyt kan eet?
Of dat ontbyt nie belangrik is nie?

Ontbyt vir 'n Jaar bestaan uit uitgewerkte tabelle met Ontbytgeregte vir een jaar, seisoesinaal uiteengesit, met feesdae in ag geneem met 'n verskeidenheid van etes soos Pap/Granola, Eiergeregte, (maar daar is ook nie-eiergeregte en vegetariese reregte), Beskuit, Broodjies, Smooties en so aan.
Die Spyskaarte is uitruilbaar, so jy kan self 'n ete vervang as daar dalk iets is wat jy nie eet nie.
Net Carbs van alle etes word verskaf, wat jou in staat stel om te sien hoeveel koolhidrate jy vir die res van die dag oorhet.
 

Hierdie boek is ideaal vir verslankers en diabete.
Resepte is gekies met bestanddele wat maklik bekombaar en bekostigbaar is.
Alle Resepte is blitsvinnig om te maak, met maklik-beskikbare bestanddele.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp