🥗AFWISSELENDE VAS / INTERMITTEND FASTING
met Gratis AV-Ondersteuningsgroepie!
Die LowCarb Kombuis is BAIE trots om bekend te stel:
Die EERSTE KEER so eenvoudig en in Afrikaans
en Spesiaal Aangepas vir LowCarbers
🥗 AFWISSELENDE VAS / INTERMITTEND FASTING
So ons almal weet dat Afwisselende Vas beteken dat jy sekere tye eet en sekere tye vas (dit wil sê, nie eet nie).
En ons weet ook dat dit baie gewild is saam met LowCarb/Keto en die gewigsverlies is fantasties vir sommige mense.
Maar weet jy waarom dit werk en hoe dit werk?
Het jy geweet dat daar 'n hele paar verskillende maniere is om te vas -soos die 16/8 Metode, 5:2 Metode, Warrior Diet en OMAD (Een Ete per Dag)?
Het jy geweet dat "vas" beteken nie "nul per mond nie" - en dat jy nog steeds sommige toegelate kosse/drinkgoed kan inneem?
Nou hierdie vrae word alles in hierdie Afwisselende Vas-gids beantwoord, die verskillende maniere van AV word in detail bespreek sodat jy die een kan kies wat vir jou werk.Dan is daar ook wenke en allerhande nuttige inligting.
MAAR dit is nie al nie!
Die fantastiese deel van hierdie gids is die uitgewerkte SPYSKAARTE vir elke verskillende metode van Afwisselende Vas, spesiaal uitgewerk vir LowCarbers, met hoeveelhede van WAT jy mag eet, en WANNEER jy dit mag eet. Makliker kan dit nie wees nie. (Dit was 'n massiewe werk, maar nou kan julle dit op die maklikste en eenvoudigste manier denkbaar volg!)