Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
🍗 Die LowCarb BRAAIBOEK On Sale

🍗 Die LowCarb BRAAIBOEK

R 50 Sale R 250

🍗 Die LowCarb BRAAIBOEK

Warmer dae kom nader, en vir Suid-Afrikaners beteken dit gewoonlik BRAAI. As jy 'n LowCarber is wat hou van braai en onthaal, is hierdie Resepte eBoek 'n moet in jou kombuis! Die Braaiboek bevat die beste Braai-resepte vir:
* Voorgeregte/Happies om voor die braai te bedien
* Marinade en Slaaisouse
* Slaaie - alles van kamma aartappelslaai tot koolslaai, gemengde slaaie en nog vele meer
* Groente/Bygeregte - soos "potato bake" en braaiterte, geroosterde groente en nog meer
* Die LowCarb Braaibroodjie - met resepte vir die beste broodjies, wenke en vulsels
* Vleisgeregte - vir alles van skaap, bees, vark en hoender
* Vis en Seekos
* Nageregte om die perfekte LowCarb Braai af te sluit.

Elke resep het 'n volkleurfoto en 'n volledige voedselanalise (kilojoules, vet, proteien, koolhidrate en net carbs).
Resepte gebruik bestanddele wat maklik verkrygbaar is in meeste supermarkte.
Inleidende hoofstukke vertel jou meer van 'n LowCarb Dieet en LowCarb-bestanddele.
Maak enige LowCarb Braai VINNIG, MAKLIK EN BEKOSTIGBAAR!
EN die bonus? Jou gaste gaan nie eers weet hulle LowCarb nie en jy hoef nie van jou LowCarb Dieet af te wyk nie!

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp