Die LowCarb RegRuk-Detoks
Detoks, Ruk Jouself Reg EN Verloor Gewig in SLEGS 7 Dae
Weet jy moet weer begin reg eet, maar die lus en die inspirasie ontbreek? Dan is die SPLINTERNUWE LowCarb RegRuk-Detoks net wat jy nodig het. Al wat dit van jou gaan neem, is 'n commitment van sewe dae - spesiaal uitgewerk met 'n beperkte menu om jou liggaam en denke te fokus, en jou terug op LowCarb te kry.
Die LowCarb RegRuk-Detoks sluit in:
* Vinnige en maklike gewigsverlies - navorsing het bewys tot 5kg oor 5-7 dae.
* Volledige agtergrond oor hoe die Detoks werk en hoekom dit werk.
* Maklik-verstaanbare en volledige Detoks Reëls oor wat jy kan eet en wanneer jy dit moet eet.
* Uitgewerkte Detoks Spyskaart met presiese instruksies oor wat jy moet eet - met 5 Dae Streng Detoks (baie beperkte keuses) en 'n 2 Dae Oorgang Detoks (waar ons meer kosse begin byvoeg om die oorgang tussen die Detoks en 'n LowCarb Dieet makliker te maak)
* Al die Resepte wat in die Detoks Spyskaart gebruik word, plus addisionele Detoks Resepte.
* Dedicated whatsapp-groepie vir ondersteuning, ekstra inligting en Resepte.