Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
❄️ DIE LowCarb WINTER30 DIEETPLAN

❄️ DIE LowCarb WINTER30 DIEETPLAN

R 99 Sale R 650

Die LowCarb WINTER30 DIEETPLAN
Die ideale LowCarb Spyskaart vir WINTER
Vertel jou presies wat jy moet koop, wat jy moet eet, wanneer jy dit moet eet en hoeveel Net Carbs jy per dag inneem!
Die inspirasie van ‘n Winter LowCarb30 Dieetplan het ontstaan by Koue. In die loeler weer is mens dikwels nie lus vir kos maak nie, maar ons kry ook die lekkerste ryk en vertroostende winterskosse - sop en kerrie en bredie en warm drankies en gebakte poedings Om al hierdie dinge in 'n LowCarb Dieetplan/Menu te inkorporeer, is nie ewe maklik vir almal nie - en vir diegene wat sukkel, het ek nou die harde werk vir julle gedoen. Die hele idee met hierdie plan is dus:
1. 'n Gesonde en gebalanseerde LowCarb menu/eetplan te skep met genoeg variasie om verveling te verhoed.
2. Ons gebruik die stoof en oond/lugbraaier
3. Warm etes en lekkergoedjies vir koue dae.

Wat kry jy saam met die Winter30 Dieetplan?
1. Inleidende dokument met LowCarb-inligting, wat jy mag en nie mag eet nie, voedsellyste, voedingsanalises en wenke.
2. Vier weke (30 dae) se uitgewerkte en uitruilbare spyskaarte - met vinnige en warm etes vir Ontbyt, Middagete en Aandete
3. Al die Resepte wat in die spyskaarte gebruik word.
4. Elke week het 'n Soet Bederfie.
5. Elke week het TIEN ADDISIONELE LowCarb STAATMAKER Resepte - flop nooit en noodsaaklik in enige LowCarber se versameling.
6. Inkopielyste vir elke week.

PLUS: Die vier weke se spyskaarte is ook in tabelvorm beskikbaar, wat uitruilings makliker maak. PLUS 'n "mini resepteboek" wat al die resepte wat in die Dieetplan gebruik word, in een maklike dokument saamvat.

Alle resepte is gekies omdat dit maklik is om voor te berei, gebruik goedkoop bestanddele en bestaan uit warm etes.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp