Die LowCarb Kombuis het 'n paar GRATIS LowCarb Whatsapp-Groepies waarby jy kan aansluit.
Ek glo dat jy heelwat op hierdie groepies sal leer!
Kliek op die links hieronder om aan te sluit:
❤️ LOWCARB MET LEANDA
https://chat.whatsapp.com/LQ7K6kFlB2zGL5QnKR5uUx
Hierdie groepie handel oor algemene LowCarb inligting - die Dieet, kosse, wat om te eet en nie te eet nie, wenke en nog ander interessanthede.
❤️ DIE LOWCARB KOMBUIS
https://chat.whatsapp.com/DTMcCpZqWen6N3i7Ny1p79
Op hierdie groepie word heerlike LowCarb-Resepte gedeel, met die Net Carbs per porsie aangedui en volkleurfoto's.
❤️ LOWCARB VIR DIABETE
https://chat.whatsapp.com/DOHldHMl5EtE6yBPHEespz
Hierdie is ons groepie vir diabete. Sluit asseblief aan as jy oor diabetes wil leer, of ander diabete wil help met jou kennis en ondervinding van diabetes.
❤️ LOWCARB VIR VERSLANKERS
https://chat.whatsapp.com/EhtaOSmWOnmBb90X6AP2an
Hierdie groepie is vir almal wat wil gewig verloor of hulle gesondheid wil verbeter deur die koolhidrate te sny, of 'n LowCarb Dieet te volg.