LowCarb Roomys bevat 'n paar vinnige, maklike en goedkoop LowCarb roomys-resepte, ideaal vir die warmer somerdae wat nou met ons is en geskik vir die hele gesin!
LowCarb Resepteblaaie:
* bevat 4-8 Resepte, elkeen met voedselanalise
* is A4 grootte
* kan maklik geprint en in 'n flipfile bewaar word
* volkleurfoto's