Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
LAEVET LOWCARB

LAEVET LOWCARB

R 175 Sale R 350

Hierdie Reseptebooek is ideaal vir enige iemand wat met hulle cholesterol sukkel of wat bekommerd is oor hulle cholesterol. Min mense is bewus daarvan dat jy 'n LowCarb Dieet met minder vette kan volg, en hierdie Resepteboek vertel jou presies hoe.

Laevet LowCarb sluit in:
* Alles oor vette en hoe dit in die liggaam werk
* Alles oor cholesterol
* Hoe om laevet in 'n LowCarb Dieet te inkorporeer, met wenke en hulpmiddels
* Vind uit hoeveel vette jy per dag behoort in te neem - met of sonder cholesterol probleme
* Voedsellyste met die vet-inhoud van LowCarb-toelaatbare kosse
* 'n Versameling laevet EN LowCarb Resepte

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp