Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
LowCarb ASPERSIES - LowCarb Groenteboek Reeks On Sale

LowCarb ASPERSIES - LowCarb Groenteboek Reeks

R 75 Sale R 125

Groente was nog altyd 'n effense strydpunt vir LowCarbers - baie is onder die indruk dat die Dieet nie enige groente insluit nie, of dat groente "vry kos" is (en dus onbeperk geëet kan word) of het geen idee wat om met groente te doen of hoe om hulle daaglikse groente in te neem nie. Dit het 'n paar jaar gelede die idee laat ontstaan vir Die LowCarb Groenteboek - en die nuutste aflewering in hierdie reeks is nou beskikbaar!

Die Groenteboek word in 'n reeks beskikbaar gestel - en elke groentesoort vorm 'n aparte aflewering in die reeks.

Elke boek bevat die volgende:
* Inleidende hoofstuk oor LowCarb
* Alles oor die spesifieke groentesoort - soos voedingsanalise en voedingswaarde,
gesondheidsvoordele en wenke
* 30 Splinternuwe Resepte wat nog nie voorheen in enige ander publikasies/groepe verskyn het nie - elkeen met 'n volkleurfoto en volledige voedingsanalise.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp