LowCarb CHAFFLES is die nuwe buzz-word in LowCarb kringe - en mense rave behoorlik daaroor! Hoe dan nou anders? Met minimale bestanddele en 'n wafelmaker, kan jy enige iets optower van brood tot nageregte!
Hierdie Resepteboek bestaan uit al die wenke en resepte wat jy nodig het om SOET en SOUT LowCarb Chaffles te maak, plus 'n hele versameling ete idees (soos in wat jy met die Chaffles kan maak - soos pizza en hamburgers en taco's en selfs laagkoeke!).