Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
LowCarb Leefstyl Klub 28 DAE LOWCARB SPYSKAARTE & RESEPTE On Sale

LowCarb Leefstyl Klub 28 DAE LOWCARB SPYSKAARTE & RESEPTE

R 75 Sale R 250

Soos meeste van julle weet, is die LowCarb Leefstyl Klub 'n eksklusiewe Klub vir LowCarbers, waar nuwe LowCarb Resepte en Spyskaarte vir lede beskikbaar gestel word. Anders as die ander LowCarbgroepe, word voedingsanalises en splinternuwe, beproefde Resepte aan Klublede verskaf. En nou, vir die eerste keer, word hierdie SPYSKAARTE nou ook aan nie-Klublede beskikbaar gestel!

28 Dae Lowcarb Spyskaarte en Resepte is saamgestel uit die Klub Maaltydplanne en bestaan uit 28 Dae (vier weke) se spyskaarte, in tabelvorm uiteengesit - wat uitruilings en beplanning vergemaklik. Die Resepte wat in die Spyskaarte gebruik word, word saam met die tabelle in boekvorm verskaf.

* Maklike en Eenvoudige Resepte, met allerdaagste en maklik-verkrygbare bestanddele.
* Geskik vir verslankers, diabete, LowCarb, Keto en Banting
* Volledige voedinganalises word vir elke Resep verskaf.
* Pragtige volkleurfoto's.
* Twee soet bederfies per week.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp