Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
LowCarb Leefstyl Klub - BESTE FACEBOOK RESEPTE VERSAMELING On Sale

LowCarb Leefstyl Klub - BESTE FACEBOOK RESEPTE VERSAMELING

R 75 Sale R 250

Soos meeste van julle weet, is die LowCarb Leefstyl Klub 'n eksklusiewe Klub vir LowCarbers, waar nuwe LowCarb Resepte en Spyskaarte vir lede beskikbaar gestel word. Anders as die ander LowCarbgroepe, word voedingsanalises en splinternuwe, beproefde Resepte aan Klublede verskaf. Nog addisionele (en die lekkerste) Resepte word op die Facebookgroep geplaas. En nou, vir die eerste keer, word hierdie FACEBOOK RESEPTE nou ook aan nie-Klublede beskikbaar gestel!

* Maklike en Eenvoudige Resepte, met allerdaagste en maklik-verkrygbare bestanddele.
* Geskik vir verslankers, diabete, LowCarb, Keto en Banting
* Volledige voedinganalises word vir elke Resep verskaf. * Pragtige volkleurfoto by elke Resep.
* Treffer-resepte vir elke katergorie - soos Ontbyt, Lekkergoed, Broodjies, Hoofgeregte, Souse en Tuisgemaakte Speserye en nog vele meer...

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp