Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
LowCarb MAALTYDPLANNE EN RESEPTE - Volume 3 On Sale

LowCarb MAALTYDPLANNE EN RESEPTE - Volume 3

R 100 Sale R 250

Volume 3 bestaan uit 162 bladsye en 239 resepte, 

Wat is die Kenmerke van die Maaltydplanne?
* Dit bevat SES weke se maaltydplanne.
* Elke Maaltydplan bestaan uit Ontbyt, Middagete, Aandete en Happies/Soetgoed/Drankies vir SEWE DAE.
* Al die resepte in die maaltydplanne is uitruilbaar met mekaar, dus kan JY besluit wat jy wil eet.
* Dit wil sê elke volume bestaan uit 4 maaltye per dag, 7 dae per week, vir 6 weke! Dit is ‘n totaal van 504 maaltye!!!

Die RESEPTE wat saam met die Maaltydplanne gaan, is uniek, aangesien dit tans die ENIGSTE Lowcarb Resepteboek in Afrikaans is wat die volgende aandui:
* Die aantal porsies wat elke resep lewer.
* Die grootte van elke porsie in gram of mililiter.
* Die totale vetinhoud per porsie
* Die proteien waarde per porsie
* Die totale koolhidraat waarde per porsie
* Die Net Carbs per porsie
* Al die Resepte bestaan uit bestanddele wat maklik in Suid-Afrika (en elders) beskikbaar is – en belangrikste van alles: Al die bestanddele is bekostigbaar!

Die Maaltydplanne en Resepteboek is ingedeel in die volgende HOOFSTUKKE:
Inleidende Hoofstukke – Wat Jy Mag Eet * Wat Jy Nie Mag Eet Nie * Die Maaltydplanne * Die Resepte
* Ontbytgeregte
* Souttert Quiche Sout Muffins
* Brood Pannekoek Plaatkoekies Koekies Soet Muffins
* Slaaie
* Sop
* Groente
* Vleisgeregte
* Vis en Seekos
* Souse Marinades Dips Paté
* Soetgoed
* Happies
* Volume 3 het ook ‘n nuwe Hoofstuk, naamlik DRINKGOED,
PLUS opgedateerde inligting: Wat Jy Van LowCarb Moet Weet, Hoe Om Hierdie Boek Te Gebruik EN Info Oor LowCarb Bestanddele.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp