Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
LowCarb ONTBYT On Sale

LowCarb ONTBYT

R 150 Sale R 300

Hierdie eBoek is 'n moet in enige LowCarber se kombuis - veral diegene wat in die oggend iets voedsaam en vullend moet eet of voorberei. Op soek na Beskuit of Smoothie Resepte - dit is alles hier! Die Resepte in hierdie eBoek sal in enige smaak val - en dit is veral ook geskik vir kinders. En die GOEIE NUUS is, LowCarb Ontbyt is nou ook op 'n Back to School SPECIAL!

Kyk net bietjie wat jy alles in hierdie eBoek sal vind:

Hoofstuk 1 vertel jou alles van ‘n LowCarb Dieet – wat jy kan en nie kan eet eet nie.
Hoofstuk 2 – ONTBYT MET EIERS
Eiers is meeste LowCarbers se stapelvoedsel en hierdie hoofstuk vertel jou alles van eiers. Daar is wenke en idees vir die perfekte roereiers, gebakte eiers, gekookte eiers, omelette, geposjeerde eiers, hoe om eiers in die mikrogolf te maak (en ook ‘n omskrywing van die baie gewilde koppie-ontbyt in die mikrogolf), ontbyt slaaie, quiches en mini quiches. As dit van ‘n eier gemaak kan word, dan is dit hier!
Hoofstuk 2 - BROODJIES & BROODROLLETJIES
Hetsy jy ‘n broodjie vir ontbyt of ‘n roosterbroodjie saam met jou ontbyt wil eet, hierdie brood en broodrolletjie resepte is vinnig, maklik en heerlik. Dit sluit ook ‘n afdeling oor smere en vulsels in.
Hoofstuk 3 - MUFFINS
Met resepte soos Vesel Muffins en Bloubessie Muffins. Hierdie muffins is vinnig, ekonomies en vries maklik!
Hoofstuk 4 - PLAATKOEKIES & PANNEKOEK
Met resepte soos Lynsaad Wafels en LowCarb Pannekoek (wat ook geskik is vir wraps). Dit bevat ook resepte vir WAFELS.
Hoofstuk 5 – ONTBYTSTAFIES & BROSBROOD (Crackers)
Met resepte soos Ontbyt Stafies en Kaas Kraakbeskuitjies. Ontbyt Stafies is veral geskik vir kinders en 'n vinnige en gesonder alternatief vir graankosse met baie suiker.
Hoofstuk 6 – BESKUIT
Met wenke vir die bak van LowCarb Beskuit en resepte soos LowCarb Karringmelkbeskuit (met variasies), Anysbeskuit en Mini Beskuite, wat jou leer om (met variasies) ‘n groot verskeidenheid beskuite in jou mikrogolf te bak – ideaal vir een persoon en spotgoedkoop!
Hoofstuk 7 – PAP VIR ONTBYT
Bestaan uit twee dele, naamlik Ontbytpap (wat meer jou gekookte tipe pappe soos hawermout vervang) en Granola/Muesli. Elke afdeling bevat splinternuwe en opwindende resepte vir diegene wat graag hulle dag met ‘n bakkie pap wil begin.
Hoofstuk 8 – ONTBYT IN ‘n BEKER/GLAS
Bestaan uit twee dele, naamlik Bullletproof Koffie – daardie baie gewilde vinnige en vullende ontbyt vir LowCarbers, en dan Smoothies. Elke afdeling bevat splinternuwe en opwindende resepte vir diegene wat hulle dag vinnig en maklik met ‘n smoothie (en op pad in die kar) begin.

LowCarb Ontbyt bevat 120+ LowCarb Resepte
Geskik vir LowCarbers/Banters, Verslankers, Diabete, Kinders en Volwassenes met ADHD, Mense met Koring/Gluten Intoleransies en Allergieë.
Elke Resep het 'n volledige Voedingsanalise (Kilojoules, Vet, Proteiene, Total Carbs en Net Carbs).
Volkleurfoto's (Slegs sekere Resepte)

LowCarb ONTBYT maak LowCarb ontbyt voorberei en voorsit, SMAAKVOL EN BEKOSTIGBAAR !

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp